Vroegryp bul met goeie vleiseienskappe, reguit en breë toplyn; behou kondisie goed. Halfbroer van BZ220005 Kaptein wat ras by Interras verteenwoordig het (April, 2025) en Nampo 2025. Reeds in stoet gewerk. Inentings: Spons, lam, milt en knopvelsiekte. Vrugbaarheid and Trich getoets
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook