4 mnde dragtig met veiling. Baie gebalanseerde teelwaardes met TKP van 386/3. Ma het TKP van 367/6 (weer dragtig). Oumas het TKP van 371/3 en 367/10 (weer dragtig). BH19 35 se seun BH22-19 is top bul vanjaar op Black Hills produksieveiling. Geënt teen alle heersende siektes. BM and TB.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook