Hierdie rooi Limbo-seun is ‘n goed gebalanseerde bul wat deurgaans kwaliteit en funksionaliteit uitstraal. Hy beskik oor goeie balans regdeur. ‘n Praktiese, mooi bul met die eienskappe om waarde toe te voeg waar dit saak maak. HH: 134cm, Raam: Medium
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook