Hierdie bul beïndruk met sy uitstekende kapasiteit en volume, eienskappe wat hom onmiddellik laat uitstaan as ‘n bul met werklike teelwaarde. Sy algemene voorkoms en balans dui daarop dat hy die vermoë het om kwaliteit na sy nageslag oor te dra. Ons beskou hom as ‘n potensiële stoetbul, met die genetiese en fisiese eienskappe om ‘n betekenisvolle bydrae in ‘n teelprogram te maak. HH: 137cm, Raam: Medium
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook