‘n Donkerbul met kalfgemak en baie goeie groei. Het hom met sukses in die stoet gebruik. Toetse: BM en CA, asook TB negatief. Inentings: Covexin 10, Supervax, Knopvelsiekte, Stywesiekte, Corynebacterium, Inforce 3 en Ivermax + Fluke | USED IN HERD (5)
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook