Hierdie bul kom uit die Silverman lyn wat ongelooflik vir my geteel het uit ‘n top koei. Die prentjie praat vir homself. Toetse: BM en CA, asook TB negatief. Inentings: Covexin 10, Supervax, Knopvelsiekte, Stywesiekte, Corynebacterium, Inforce 3 en Ivermax + Fluke
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook