‘n Jong Silverman seun met ‘n goeie haarkleed wat goed beweeg. As jy na hom kyk sal jy nie nooit weer terug kyk nie, Toetse: BM en CA, asook TB negatief. Inentings: Covexin 10, Supervax, Knopvelsiekte, Stywesiekte, Corynebacterium, Inforce 3 en Ivermax + Fluke
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook