Hierdie medium kleinraam ooglike bul is wel ʼn draer van die NT821 geen, alhoewel sy goeie
balans en diepte daarvoor kompenseer, wat ondersteun word deur sy matige maar tog goed
gebalanseerde seleksiewaardes. Let ook op na sy goeie karkaswaarde se boustene, wat
ondersteun word deur sy pragtige lende ontwikkeling én breedte op sy skouers! Hy is dus geskik
om goeie vervangingsverse uit medium tot mediumplus raam melktipe koei mee te teel, veral
waar karkaskwaliteit hoog op die prioriteitslys is!
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook