Alhoewel hierdie donkerrooi mediumraam goed gepigmenteerde manlike bul wel ʼn draer is van
die Q204X geen, vertoon hy egter goeie bevlesing, kapasiteit en diepte, en nie die verwagte droë
bespiering nie! Dit word verder ondersteun deur sy goed gebalanseerde Seleksie Waardes én
EBV-Indekse, veral t.o.v. maternaal, vrugbaarheid, vet en marmering! Hy is geskik om
vervangingsverse uit mediumraam melktipe koeie mee te teel.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook