ʼn Medium kleinraam Indicus (Sanga) tipe potensiële stoetkudde vaar, met uitstekende kloue (3
uit 3 gepunt)! Alhoewel hy ʼn draer is van die NT821 geen, het hy eintlik goeie bevlesing en nie die
verwagte droë bespiering nie, wat bevestig word deur sy absoluut gebalanseerde
seleksiewaardes (almal bo 100) asook sy goeie tot uitstekende vet en verál marmering EBVIndekse! Verder het hy ʼn uitstende (regte) kop (goeie aanpassingseienskap), oogbanke, skede,
naelvel, skof en skrotum. Hy is dus geskik om vervangingsverse uit melktipe koeie mee te teel
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook