Hy is ʼn sterk medium plus raam bul met sterk gebalanseerde EBV’s én Seleksie waardes. Hy is ideaal om speenkalwers mee te teel wat baie effektief afgerond kan word! As kloue, groei en raam hoog op die prioriteitslys is, kan hy op M- raam koeie baie suksesvol gebruik word. Hy het uitstaande kloue, lengte, skof, skrotum, goeie toplyn, skede, naelvel, stertlengte en keelvel.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook