‘n Bul wat baie vleis dra en baie goeie lengte het. Die bul se teelwaardes is feitlik almal op rasgemiddeld. Hierdie bul behoort baie goeie speenkalwers asook vervangingsverse te teel. Die bul se ma het ‘n TKP van 355/4 en ‘n reproduksie indeks van 107.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook