‘n Uitstekende 23mnde oue LAR10031 (wat ek en Mampudi Bonsmaras saam besit) seun met diepte en kapasiteit uit ‘n besonderse 2+3 koei (GZV140271) met OEK van 26mde en TKP van 341/5. Vroegrypheid en praktiese vrugbaarheid waarna ons soek. Moet nie die bul mis nie. (Ek behou ‘n semen aandeel in die bul)
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook