Whatsapp
Email
X
Facebook
MALE SP
BIRTH DATE: 06.11.18
‘n Bul met baie mooi vel en haar en donker pigment. Hy het ‘n mooi skede en testis. Sy teelwaardes is baie goed gebalanseerd. Die bul se ma het ‘n TKP van 366/8 en ‘n reproduksie indeks van 118. Hierdie bul word sterk aanbeveel.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook