Whatsapp
Email
X
Facebook
MALE SP
BIRTH DATE: 02.11.18
Hierdie is ‘n breë bul met baie goeie bespiering, goeie skof ontwikkeling en sterk lende. Ons dink die bul kan goed op verse gebruik word. Die bul se ma het ‘n TKP van 350/2 en ‘n reproduksie indeks van 124.
Unit 209, Mason's Press 7 Ravenscraig Road Woodstock, 7925 South Africa
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook