Laaste seun van AG100268 op ‘n 2+3 koei NPT130041. Sy kalf op 30 mnde met ‘n TKP van 383/5. Haar OEK is effens ouer, omdat die manne in die Oos- Kaap vroeër kalf. Sy het vroeg gevat toe sy die 1ste keer aan die bul blootgestel was. Hier is vroegrypheid en vrugbaarheid.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook