Geteel uit Gulland Finaal x Elriza Vatvas bulle wat uitstekende breedte op die bulle teel. Halfbroer van Gulland Libanon wat die Simmentaler ras verteenwoordig het by die Prestige Vleissentraal Groeitoets bul van die jaar kompetisie. In ons top 3 Pick en beste bul uit Gulland Finaal.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook