n Bul wat aangepas is vir ons wêreld ideale grote en nog steeds vir jou ordentlike speenkalwers gaan teel. Die wêreld bekende beesbeoordelaar PJ Butler praat van die gesogte "easy fleshing" teel die vet in moet dit nie in voer nie, die bul kan dit doen.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook