JSM 23-195 (Vaar BBM 07-55.) wat geskik is om swaar speenkalwers te teel . Hy het goeie hoewe en ‘n korrekte skede en skrotum.
Die goeie kwaliteite van hierdie 4-ster bul word deurgebalanseede syfers onderskryf: Geboorte gemak: 90; Speenkalf: 110; Vrugbaarheid 109; Groei: 129; Karkas: 116; Koeiwaarde 110.
JSM 23-195 (Sire BBM 07-55) is suitable for breeding heavy weaners. He has good hooves and a correct sheath and scrotum.
The good qualities of this 4-star bull are backed by well-balanced figures: Calving ease: 90; Weaner: 110; Fertility: 109; Growth: 129; Carcass: 116; Cow value: 110.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook