JSM 23-22 (Vaar: CEF 18-505) is ‘n veelsydige bul met baie goeie syfers wat in ons kudde gebruik is. Die bul het goeie skof-ontwikkeling, is breed oor die skouers, vol agter die blad en het goeie kapasiteit in die middelstuk. Hy is ook vir verse geskik.
Hierdie 4.5-ster bul se uitstekende syfers weerspieël sy waarde: Geboortegemak: 110; Speenkalf: 122; Vrugbaarheid: 115; Groei: 113; Karkas: 119; Koeiwaarde: 128.
JSM 23-22 (Sire: CEF 18-505) is a versatile bull with very good figures that has been used in our herd. The bull has good hump development, is broad across the shoulders, full behind the shoulder blade, and has good capacity in the midsection. He is also suitable for heifers.
The good qualities of this 4.5-star bull are reflected in his excellent figures: Calving Ease: 110; Weaner: 122; Fertility: 115; Growth: 113; Carcass: 119; Cow Value: 128.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook