JSM 23-27 (Vaar: CEF 18-505) is breed oor die skouers en rug, met ‘n goeie kruishelling. Hy is goed gevul agter die blad met baie kapasiteit in die middelstuk en goeie buite- en binnedye. Sy groei-eienskappe is baie goed. Hierdie bul behoort goeie speenkalwers en vroulike vervangingsdiere te teel.
JSM 23-27 se goeie eienskappe word deur sy syfers onderskryf: Kalwingsgemak: 91; Speenkalf: 122; Groei: 121; Karkas: 131; Koeiwaarde 109
JSM 23-27 (Sire: CEF 18-505) is broad across the shoulders and back, with a good rump slope. He is well-filled behind the shoulder with excellent capacity in the midsection and good outer and inner thighs. His growth traits are very good. This bull should breed good weaners and female replacement animals.
The good qualities of JSM 23-27 are reflected in his figures: Calving Ease: 91; Weaner: 122; Growth: 121; Carcass: 131; Cow Value: 109.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook