4 ster bul
Manlik met sterk kop, goeie bespiering, dik vel, groot skrotum, baie melk en goeie
vrugbaarheid.
Vader: V 16-117, ‘n uitstekende bul. Moeder: JSM 14-45, een van die beste koeie in die
kudde.
Uitstaande waardes:
- Kalwingsgemak: 93
- Karkas: 129
- Speenkalf: 111
- Vet: 125
- Koeiwaarde: 116
- Vrugbaarheid: 116
-Lengte/hoogteverhouding: 1.24
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook