4 ster bul. Genomies getoets
‘n Veelsydige medium bul met goeie produksie-eienskappe wat deur goeie syfers onderskryf word.
Hierdie bul kan aangewend word om vroulike vervangingsdiere te teel, en is
geskik vir verse.
Vader: CSW 13-195; Moeder: JSM 17-131, ‘n dogter van JSM 13-52 wat vrugbare diere geteel het.
Uitstaande waardes:
- Kalwingsgemak: 105
- Speenkalf: 104
- Groei: 108
- Vrugbaarheid: 121
- Koeiwaarde: 118
- Karkas: 103
- Karkas: 103
- Melk: 118
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook