4.5 ster bul
Korrekte bul met besonder goeie produksie-eienskappe. Die syfers toon ‘n swaar geboortegewig.
Die bul is egter in die kudde gebruik en sy nageslag van 5 kalwers, 4 manlik en 1 vroulik, is
aangeteken met ‘n gemiddelde gewig van 36 kg.
Vader: CEF 18-505. Moeder: JSM 16-112, ‘n dogter van BG 09-150 wat stam uit Frikkie Kruger se
bekende bul WAT 05-342.
Uitstaande waardes:
- Kalwingsgemak: 76
- Speenkalf: 127
- Melk: 126
- Vrugbaarheid: 119
- Groei: 120
- Koeiwaarde: 126
- Karkas: 130
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook