4.5 ster bul.
‘n Goedgebalanseerde veelsydige bul met goeie lengte en breedte, korrekte
stert-aanhegting, ‘n mooi kop en kwaliteit vel en haar.
Geskik ook vir verse (In kudde gebruik).
Uitstaande waardes:
- Kalwingsgemak: 111
- Speenkalf: 116
- Vrugbaarheid: 117
- Koeiwaarde: 126
- Karkas: 114
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook