Elite Selectors Choice. Al die Koeie is deur 3 Onafhanklikke Keurders vanuit die kudde gekies - Ge-ent vir Spons/Milt & Lam , Knopvel & Hondsdolheid. BM en TB getoets. Kom van Suurveld waar strawwe Hartwater en Rooiwater voorkom. Koeie het jaarliks gekalf en is besonders vrugbaar.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook