Beproefde stoetbul. Boden gaan terug na die volgende Duitse beeste wat my Pa, Oom Jan Hattingh en Oom Callie Lee in die vroëe 90s ingevoer het: Luzi, Luise, Ulla, Uline, Brittess, Wibke, Labe, Movira, Muffie ‘n Genius. Daardie diere was die fondasie van Leeupoort Simmentalers.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook