Doelgerigte lynteling op die Betombi-koeifamilie. Bazaruto, ‘n Betombi-seun, aan vaderskant, met Betcy aan moederskant Betcy is die vol suster van Betombi se moeder. ‘n Konsentrasie van die suksesvolste koeifamilie in Leeupoort se geskiedenis. Dragtig. Geloop by PN23111/PN23162.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook