Reserwe Nasionale Grootkampioenbul tydens die 2024 Nasionale Simmentaler Kampioenskappe. Tank is met vertroue in Leeupoort se KI-, embrio- en natuurlike dekprogramme gebruik. ‘n Mediumraam bul met besonderse balans, die tipe bul waarna ons by Leeupoort streef.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook