Comment: Sugar Boy' Donkerrooi, baie lank, gladde haar, sterk manlike kop, groot testus gebalanseerde bul - besonderse groeisyfers - ma se ikp is 346/8 kalwers, hy is +4 op melk en -7.7 dae op 'days to calving' - sy oupa 'Woema' KB0776 het bespiering en goeie been na ons kudde gebring en sy ander oupa, JJR0574 was dominant om die donkerrooi kleur, vroegrypheid en mediumraam oor te dra
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook