n Bul met ongelooflike potensiaal wat 'n aanwins vir enige kudde sal wees. Hy beskik oor uitstekende been, diepte en breedte, met 'n goeie toplyn. Toon sterk manlikheid en was een van die bekende oom Frans van den Berg van Op die Aarde Bonsmaras se gunsteling bul. Geboortegewig: 32 kg. Speengewig: 262 kg op 7 maande.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook