‘n Kragtige bul met goeie lengte van lyf en breedte oor die skouers. Beide grootmoeders spog met uitstekende TKP‘s van 405/10 en 405/12 onderskeidelik. Bul met uitstekende groeipotensiaal, terwyl sy goeie melksyfer gunstig is vir die teel van funksionele vervangingsverse.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook