Inentings: Sponssiekte, Miltsiekte, Knoppiesvel, BVD, Vibriose, 3-dae-Stywesiekte. Toetse: TB, BM, Trich, Skedewas, Vrugbaarheid. Kommentaar: Rooi, Poenskop.31cm Skrotum. Die Machine DKH 150284 (Nampo Bul 2023) is die jongste bul in die groep met goeie Kalfgroei Waarde en Karkas Waarde.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook