Diere: 2 verse
Ouderdom: 1 jaar
Tag 442: Gebore 19 September 2025
Tag 439: Gebore 30 Oktober 2025
Temperament en hantering
Mak jong kamele wat aan mense gewoond is en geredelik kos direk uit die hand neem. Hulle is gemaklik om mense te nader en met hulle te verkeer, maar is nog nie gewoond daaraan om aangeraak of van naby hanteer te word nie.
Met gereelde menslike kontak en hantering het die kamele goeie potensiaal om al hoe gemakliker rondom mense te raak en behoort hulle geskik wees vir ’n toerisme- of besoekersomgewing.
Hierdie kamele is mak maar nie geleer nie. Anders as die geleerde kamele (Lot 1 en 2), is hulle nie geleer om op bevel te gaan sit, ’n ruiter te dra of om gelei te word nie.
__________________________________
Animals: 2 heifers
Age: 1 year
Tag 442: Born 19 September 2025
Tag 439: Born 30 October 2025
Temperament and handling
Tame young camels that are accustomed to people and will readily take food directly from the hand. Comfortable approaching and interacting with people, but not yet accustomed to being touched or closely handled.
With regular human contact and handling, the camels have good potential to become increasingly comfortable around people and may be suitable for a tourism or visitor environment.
These camels are tame but not trained and have not been trained to sit on command, carry a rider or walk on a lead.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook