Ouderdom: 4 Tand | Ek glo die genetika wat bietjie oorleen na die AFRIKA TIPE moet ten alle tye beskerm word in die MEATMASTER ras. Kyk die TWEELING se sterk koppe, altyd wakker en vol karakter. met goeie beweging en bedekking. Pa is LUCKY FOUR en Ma n PROFESSOR dogter.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook