1. Verwelkoming (Stefan Conradie) - 14:00 -14:05
2. Stappe om as stoetteler betrokke te raak by die lle de France Genootskap
(Stefan Conradie) - 14:05-14:15
3. Hoe om 'n lle de France keurder / beoordelaar te raak (Stefan Conradie) - 14:15-14:25
4. Oorsig van die lle de France rasstandaarde (Rudi Nel) - 14:25-15:00
5. Paneelbespreking: -Wat is die belangrikste fisiese eienskappe van die
Ideale lle de France skaap - Met praktiese voorbeelde
Fasiliteerder: Mark Gietzmann
Paneel: Willie Oosthuizen, Gert van der Linde & Regina Harmse - 15:00-15:30
15 minute koffie / tee pouse
6. Die ideale slaglam - Die impak van die lle de France ras
Gasspreker: Paul Maree - 15:45 -16:00
7. Paneelbespreking: - Hoekom boer ek met die lle de France ras.
Fasiliteerder: Willem van Huysteen
Paneel: Willie Oosthuizen, Gert van der Linde, GJ du Plessis, Rudi Nel Mark
Gietzmann & Regina Harmse - 16:10-16:55
8. Afsluiting (Stefan Conradie) - 16:55-17:00
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook