Hierdie jong Mighty-seun konsentreer die Goliath bloedlyn in ‘n voorspelbare pakket. Hy bied uitstekende groei en vrugbaarheid, en is ‘n ideale keuse vir volwasse koeie waar maksimum prestasie verlang word.
This young Mighty son concentrates the Goliath bloodline into a well-balanced package. He offers elite growth and fertility, making him a prime candidate for mature cow herds where maximum performance is required.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook