Hierdie rooi bles poenskop simbrabul is so lank soos 'n trein met 'n baie mooi skoon onderlyn en hy
maak indruk met die eerste oogopslag. Hy is die seun van die bekende Rumba Mastero- HB17312C
Bull of the year 2025) Moenie die geleentheid mis loop nie! Hy sal n aanwins wees vir enige kudde.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook