Hierdie is een van ons hoof stoetbulle. Enigste in sy soort. Kelloggs behoort in enige kudde in
Suidelike Afrika 'n aanwins te wees vir enige teler. Sulke stoetbulle kom nie elke dag in die mark nie.
Ons verkoop hom met 'n swaar hart en ons behou 'n saad aandeel van Kelloggs.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook