Die regte Simbra bul met 'n bles. Daar is altyd persone wat 'n bul wat hulle baie van hou beskryf as
'n Lekker bul dan moet ZINKEV MARSHMELLO dan definitief'n Baie Lekkker bul wees. 'n Sterk
manlike bul met baie goeie bespiering. UItstaande lende bespiering en toplyn. Kan op verse gebruik
word.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook