Inentings: Sponssiekte, Miltsiekte, Knoppiesvel, BVD, Vibriose, 3DSS. | Toetse: TB, BM, Vrugbaarheid. | Kommentaar: Goud, Poena. ‘n Homosigotise Poena (PcPc) bul met baie mooi balans uit ‘n Top moederlyn, wat se Ouma Grooitjie nog in die kudde teel. HBH 4-858 was die Oupa Grooitjie.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook