Inentings: Sponssiekte, Miltsiekte, Knoppiesvel, BVD, Vibriose, 3DSS. | Toetse: TB, BM, Vrugbaarheid. | Kommentaar: Rooi, Poena. ‘n Sterk bul wat baie goeie eienskape toon op ‘n jong ouderdom van nog-nie twee jaar oud nie. Sy Ouma was ‘n goue beker koei en sy Oupa Grooitjie was Bufel H5-89.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook