3 x Lotte van 10 strooitjies.
Payback is die pa van Tyson, Dallas, Beretta en
Silverman. Hy is ‘n beproefde ram wat verskeie
kudde vaars vir die Dormer bedryf geteel het.
Tyson was die reserwe Grand Champ ram op Royal
skou 2024. Dallas is verkoop op die Nasionale
Dormer veiling 2023 vir R240 000
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook