· Sterk homosigoties (PP) poena bul
· “All Rounder”, kalfgemak bul geskik vir verse en koeie
· Sal goeie, swaar speenkalwers en osse teel direk vanaf die veld
· Veilige bul wat in alle produksiestelsel sal inpas en presteer
· Baie goeie fenotipies (voorkoms) en genotipies (teelwaardes) eienskappe
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook