‘n Bristow-bul wat ons op die verse gebruik het. Verlede jaar was al 30 sy koeie dragtig. As hy nie nou fisies te swaar is nie kan jy hom weer daarvoor gebruik. Ek onthou toe ons hom aangekoop het, was die bul se moeder die koei met die laagste OEK en korste TKP op die veiling daardie jaar.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook