Hierdie is ‘n dik seun van AG170895 x GZV160078. Bul met ‘n goeie agterkwart, toplyn en skede. Hy het ‘n abses gehad, wat deur die veearts gedreineer is en dit het baie mooi herstel. Pragtige syfers en die produksiewaardes is meeste bo 100. Ek dink dit is die regte tipe vir waarmee ons besig is.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook