Sekerlik een van Gulland se beste teel koeie. As jy ‘n stoet bul wil teel vir jou kudde, is die die koei. Sy spoel nog baie goed op haar ouderdom. Sy het vir ons in 2 spoellings 51 embrios gegee in Januarie 2023. Sy is moonlik dragtig van Simberg Zeus.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook