Korrekte bul met goeie kapasiteit deurgaans. Hy is n OBS15-90 seun. OBS15-90 is n beproefde kudde vaar wat ook in
die Osterloh Brahman kudde van Mnr. Eugene Osterloh gebruik is. Hy gaan terug na Jahro Mark 89-30/OBS02- 53/JDH Sir Parker Manso. Geboorte gewig 31kg, Scrotum 44cm, +4 op melk.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook