’n Baie goed gebalanseerde, manlike bul met uitstekende diepte, ’n sterk toplyn en goeie bespiering regdeur. Hy toon sterk ras-eienskappe met ’n gladde vel, goeie lengte en sterk bene wat funksionaliteit in die veld verseker. ’n Struktureel korrekte bul met uitstekende konformasie – geskik vir sowel stoet- as kommersiële kuddes. Gebruik hom op koeie.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook