Is ‘n breë, mediumraam bul met goeie bespiering, bouvorm, breedte, lengte en baie goeie balans. Hy dra baie vleis met baie goeie diepte deur die voorlyf en baie kapasiteit. Sy aanpasbaarheidseienskappe is treffend met goeie skofontwikkeling, blink van vel en haar, los en oortollige vel en sterk bene. Gebruik hom net op koeie.
Kuddes wat groeivermoë en doeltreffende omsetting van veldweiding in gewig benodig, karkaswaarde en uitslagpersentasies wil verbeter, moet baie mooi na hom kyk
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook